Ikoniese 'drag queen' Betty Bangles verlaat Suid-Afrika

Loading player...
Betty Bangles is 'n stuitige en uitgaande persoonlikheid met 'n passie vir die verhoog en vermaak gehore al vir die afgelope 20 jaar. In 2017 het sy geskiedenis gemaak deur die eerste fopdos-realiteitsprogram op Afrikaanse televisie aan te bied met die naam “Betty Bangles en die Dossers”. Rob Forbes en Rozannne McKenzie het met haar gesels oor wat volgende is!

In 2019 het Betty haar debuut in New York City gemaak by die historiese Stonewall Inn tydens die 50ste herdenking van die Stonewall-opstand.
26 Jun 2023 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

A Rob's Mix for Sandra's boss

On Friday morning, Sandra let The Drive with Rob and Roz team know that her boss would send them home early if she could get a link to Rob's Mix. And we're always ready to help our listeners get a lekker long weekend.
4 Sep 11 min

Francois van Coke and Zaan Sonnekus play Alphapalooza

The Drive with Rob and Roz spoke to two of South Africa's biggest musicians, Francois van Coke and Zaan Sonnekus, about their new single 'LEWE'. We also threw them in the deep end with Zaan as Alphapalooza Quizmaster and Francois as Alphapalooza contestant.
28 Aug 11 min