'Kokkedoor'-beoordelaars toets The Drive with Rob and Roz se koskennis!
Loading player...
Sjefs Herman Lensing en Jess van Dyk het ‘n groot taak wat op hulle wag in die nuwe seisoen van die geliefde kykNET-koswerklikheidsreeks ‘Kokkedoor: Klassiek’.
Hulle het by ‘The Drive with Rob and Roz’ kom kuier om meer te vertel oor die nuwe seisoen van ‘Kokkedoor: Klassiek’, die reeks se 20 deelnemers en die disse waarna hulle die meeste uitsien. Hulle het ook Rob Forbes en Rozanne McKenzie se koskennis op die proef gestel!