Pumas slaggereed vir Cheetah-eindstryd

Loading player...
Die Puma-span wat môre hul Curriebeker-titel in Bloemfontein teen die Cheetahs verdedig, bly onveranderd van verlede week se halfeindronde.
Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, sê hulle sien baie uit na die wedstryd.
Hy en Marius van Rensburg het voor hul vertrek met Andri gesels.
23 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min