
Wanda Bam
Loading player...
Johann Els gesels met Wanda Bam van Radio Kaapsekansel. Sy en haar dogters, voormalige Mej SA Melinda Bam en Melissa Swart, gaan saam bedien by Radiokansel se damesoggend die 18de Aug oor die tema “Getrou deur generasies”, en ons gesels oor hoe getrou die Here in hulle familie was oor die jare, ten spyte van alles waardeur hulle gegaan het.