Lizz Meiring haal mense van die rak af

Loading player...
"Van die rak af" is gebaseer op die konsep om, in plaas van 'n boek by 'n biblioteek uit te neem, 'n mens "uit te neem" en hul storie te hoor.
Lizz Meiring vertolk die verskillende karakters: sommige is werklike mense, ander is historiese figure en sommige is fiktief.
Sy gesels met Amanda.
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min