Hartenbos Apteek 21 Junie 23 - Rustelose Bene

Loading player...
Mariska gee bietjie meer inligting rondom Rustelose bene.
Hoe weet jy jy het rustelose bene?
Wat is die oorsake van Rustelose bene en hoe kan jy dit bestuur?
En, watter tipe medikasie kan help daarvoor?
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min