
Heinz Winckler oor Sexpo plakkate
Loading player...
Johann Els gesels met Heinz Winckler vanmiddag. Hulle was gespot en verkleineer toe hulle in die Kaap groot kapsie gemaak het teen die halfnaak Sexpo plakkate wat oral teen die pale opgesit is, maar hulle is gehoor en die goed is verwyder.