Skryf in vir die ATKV-Skryfskool se verhaalslypskool

Loading player...
Hoe kry ʼn mens die storie geskryf wat in jou kop bly maal? Is daar ʼn skryfproses wat werk? Met watter verhaalboustene gaan jy te werk, en hoe, as jy ʼn geslaagde verhaal wil skep? Wat kan jy doen om die kanse te verbeter dat jou verhaal vir publikasie aanvaar sal word? Jeanné Naudé Projekorganiseerder: Taal by die ATKV vertel hoe jy al die antwoorde op die vrae sal vind by die jaar se ATKV-Skryfskool wat aangebied word tydens die Vrystaat Kunstefees. Kaartjies is hier beskikbaar: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1529657820
20 Jun 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Nasionale uitnemendheid en streeksamewerking te sien tydens Windswept-produksie

Die Odeion in Bloemfontein nooi jou uit na Windswept, 'n kamermusiekkonsert met twee belangrike werke in die blaasrepertorium: Beethoven se Kwintet in Es-majeur, Op. 16 en Mozart se Kwintet vir klavier en blaasinstrumente in Es-majeur. Hierdie meesterstukke is bekend vir hul elegansie, briljantheid en gehooraantrekkingskrag. Klarinetspeler Danré Strydom sluit aan…
23 Apr 3 min

The double bass takes centre stage in Free State Symphony Orchestra program

The Free State Symphony Orchestra (FSSO) invites audiences to an unforgettable evening of orchestral music titled Music Inspires Music, taking place on Saturday, 16 May 2026 at 19:30 at the Odeion in Bloemfontein. Under the baton of acclaimed conductor Alexander Walker, the orchestra will present a vibrant, stylistically diverse programme…
21 Apr 4 min

Foto wat fondse insamel vir die Teaterbystandsfonds, kry tuiste by NWU

Kurator by die NWU Galery, Potchefstroom kampus, Sheryl Msomi sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor ‘n foto wat ‘n werklike verskil gemaak het in die lewens van kunstenaars en teatermakers in ons land. Die foto geneem deur Pieter Lomaard is vir fondsinsameling doeleindes gebruik om ‘n brydae…
9 Apr 4 min