Hoe lyk griep deesdae - Nico praat gesondheid

Loading player...
Tibb Health Sciences verskaf alternatiewe medikasie.
Wat is die huidige patalogie van griep en hoe kan dit voorkom en behandel word.
Watter middels kan gebruik word vir die behandeling en voorkoming van die huidige tendens.
15 Jun 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min