Vistarus Mission Station Port Elizabeth

Loading player...
We spoke to Nadia Jacobs Public Relations officer from Vistarus Mission Station a safe haven for the down and out the lost and the broken hearted and how you can help them be that difference that we so desire to see in our beautiful country.
13 Jun 2023 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marisha Hermann oor Maroela Mark

Janine van Niekerk gesels met Marisha Hermann, kommunikasiebeampte van Maroela Media, oor hulle puik Maroela Mark, wat jy daar kan vind en hoe jy jou goed daar kan verkoop.
16 Jun 1AM 13 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Planteryk

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor die wonder van die…
16 Jun 1AM 6 min

Jaco Strydom - Meer as net offers

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Meer as net offers”
16 Jun 1AM 1 min