Christie's @ 32 on Russell steeds 'n oase na 86 jaar

Loading player...
Die eerste deel van die asemrowende Christie's @ 32 on Russell is reeds in 1937 gebou.
John Wilcox, besturende direkteur van die Christie-family se sakeryk, en chef Brad Ennis gesels met Sonop Ontbyt oor dié geskiedkundige oasis in Mbombela.
13 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min