Comdatech wen Africa IoT&AI Challenge

Loading player...
Richard Davis het slegs ‘n paar jaar gelede Comdatech in sy motorhuis in Witrivier begin. Vroeër die maand het die maatskappy as wenner teruggekeer van Marakesh, Marokko, waar hulle die Africa IoT&AI Challenge by GITEX Africa gewen het. Comdatech het Suid-Afrika verteenwoordig met nuwe teen-betreding tegnologie vir heinings wat deur Kunsmatige Intelligensie ontwikkel is. Hy gesels met Gerhardt en Andi.
9 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min