Ná die versengende droogte in die Karoo is die boere dankbaar vir die reën wat geval het. Lee Simmons praat met Sybil Visagie hieroor. Hier is Visagie…
5 Jun 2023 7AM
English
South Africa
Business News · Business
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens. Hierdie wysigings kan ernstige gevolg vir boere, landelike gemeenskappe en wettige vuurwapen lisensiehouers inhou. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van TLU SA,…
Die Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras met goeie vrugbaarheid, groei en vleisgehalte. Isabel van Tonder gesels met Leonard Roberts, Brangus teler van die Wes-Vrystaat, oor die ras - asook die veiling wat 17 September net buite Bloemfontein plaasvind.
Hondsdolheid is 'n gevaarlike, maar voorkombare siekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium in Bloemfontein, oor die simptome, behandeling en voorkoming van die dodelike siekte.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.