Kom skud jou little los saam met Pieter Koen vir 100.5FM se 20ste verjaarsdag

Loading player...
100.5FM vier op 31 Mei 20 jaar op die lug. Vanaand hou ons makietie saam met Pieter Koen by Jock Pub & Grill. Hy het gistermiddag met Ludi daaroor gesels. Luister weer hier.
26 May 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min