PM het Donderdag gesels op Nampo met Wim Venter, een van Nampopark se bestuurders

Loading player...
Nampo-week het Vrydag 19 Mei geëindig na 4 dae en een van die terrein se bestuurders, Wim Venter vertel van die aktiwiteite vir die laaste paar dae en die rekord aantal besoekers wat die fees gedurende die eerste twee dae besoek het. Venter lig ook ‘n paar hoogtepunte uit. Hy verwys ook na die opgraderings van baie stalletjies.
22 May 2023 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min