
What's on the menu - Vodka tamatie pasta sous
Loading player...
Soms is die beste pasta in die wêreld niks sonder 'n bietjie sous nie. Hierdie week gee Sjef Maradine vir ons 'n Vodka tamatie pasta sous, wat wonderlik is vir die hele gesin, selfs die kinders kan dit geniet.