PM gesels met ‘n landboustudent uit die Kalahari op die Nampopark-terrein

Loading player...
Harm Duvenhage is ‘n derdejaar Landbou-ekonomie student aan die NWU se Potchefstroom-kampus. Hy was een van die duisende besoekers wat Nampo bygewoon het en vertel van sy gunsteling stalletjies en besoekpunte op die terrein. Duvenhage vertel ook van ‘n liefdadigheidsprojek waarby hy betrokke is en geld insamel vir ‘n Jool-projek.
18 May 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min