Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het hewig verswak hierdie week meer waarskynlik as gevolg van die verhoudings met die VSA wat op ‘n laagtepunt is, asook as gevolg van die benarde elektrisiteitsprobleem. Beesvleis- en speenkalfpryse het effens gedaal, maar stoorlampryse het effens gestyg. Plaaslike wolpryse het negatief gereageer. Varkvleispryse het effens gedaal. Hoendervleispryse het ook effens gestabiliseer en varkvleispryse het gewissel.
18 May 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min