Kus tot kruin 18/05/2023

Loading player...
Onderhoud: Waarom Maia die seeskilpad ‘n swemsensasie is.
Maia die groen seeskilpad het vir twee jaar by die Vereniging vir Mariene Biologiese Navorsing se Seeskilpadhospitaal by uShaka Sea World aangesterk nadat sy gered is.
Sy is onlangs weer in die see vrygelaat en is nou ‘n swemsensasie!
Met net drie flippers – wys hierdie klein skilpad dat niks onmoontlik is nie!
Maryke Musson van SAAMBR vertel Fred van Maia se inspirerende storie….
18 May 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. 👉 Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Protek - 🌿🐛 Garden pests taking over? Protek has the answers! 20 April 2026

From crickets and lawn caterpillars to aphids and whitefly — Paul Hartzenberg from Protek gives quick, effective solutions to protect your garden. 💡 Featuring: Kemprin | Avi Guard | Knox Worm | Complete | Scatterkill 👉 Keep your garden **healthy, green and pest-free!** 🎧 Listen again: 📻 Tune in: 90.1…
21 Apr 13 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies 🥾 Stapgroepe 🏡 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min