PM gesels oor Nampo wat vandag afskop en gee sy indrukke

Loading player...
Nampo is Suid-Afrika se grootste landbouskou en duisende besoekers gaan weer vanjaar die Nampo Feesterrein buite Bothaville besoek. Nampo is beslis ‘n vertoonvenster van Suid-Afrika se landbousektor op sy beste en besoekers kan weer uitsien na nuwe tegnologie, voertuie, implemente, vee en menig meer. Vir die dames is daar altyd spesiale programme en stalletjies vir hulle eie behoeftes en selfs vir die kinders word daar voorsiening gemaak. ‘n Paar wenke word ook gedeel.
16 May 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min