Wat is my regte - Oosthuizen Marais Prokureurs - 09/05/2023

Loading player...
Honderde duisende individue, paartjies en families huur akkommodasie in Suid Afrika, en dit is belangrik dat die regte van huurders gerespekteer word. Baie mense koop baie ‘n tweede eiendom as ‘n belegging, en hulle regte as verhuurders moet ook gerespekteer word. Die reg betreklik tot Huur en Verhuur bedoel om ‘n balans daar te stel tussen die regte van die onderskeie partye, uiteraard is dit belangrik om ’n huurkontrak te sluit tussen die Verhuurder en Huurder.
9 May 2023 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 2025 13 min