Wat is my regte - ๐Ÿ“œIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?๐Ÿ“œ 05 Agustus 2025

Loading player...
๐Ÿ“œ ๐Ÿ’ฌIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? ๐Ÿ‘ฉโ€โš–๏ธ๐Ÿ“œ
Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeรซ tekens van Dementia maar is nog selfstandig. โ€™n Volmag word opgestel om te help met besluite โ€“ maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf met Danny die volgende:
๐Ÿ”น Waar โ€™n volmag eindig
๐Ÿ”น Wanneer kuratorskap nodig raak
๐Ÿ”น Wat โ€™n kurator mag doen
๐Ÿ”น Wie as kurator aangestel kan word
๐Ÿ”น En hoe die hofproses werk
โ€™n Waardevolle gids vir enigiemand wat 'n geliefde bystaan. ๐ŸŽง
#Dementia #Volmag #Kuratorskap #Regsadvies #OosthuizenMaraisProkureurs #SFMStreekRadio
5 Aug 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliรซnte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: โœ”๏ธ breรซr regskennis โœ”๏ธ nasionaleโ€ฆ
5 Mar 6 min

WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? 03 Junie 2025

๐ŸŽ™๏ธ WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? In vandag se gesprek gesels Andre van Niekerk oor die belangrikheid om die regte eksekuteur vir jou boedel te kies โ€“ want nรก jou dood moet iemand anders die papierwerk, jou besittings รฉn jou wense hanteerโ€ฆ
3 Jun 2025 15 min