
Vincent Pike van Ladybrand is verlede week aangewys as die streekwenner van die Jong Afslaerskompetisie
Loading player...
Vincent Pike van Ladybrand is verlede week aangewys as die streekwenner van die Jong Afslaerskompetisie in Bloemfontein en hy deel wat sy toekomsdrome is as jong afslaer.