PM gesels met Christopher Havenga, 'n beoordelaar by die Interras-bultoets by Bloemskou

Loading player...
Christopher Havenga, die hoofbestuuurder van die Boran-beestelersvereniging, was die afgelope week een van die beoordelaars van die Interras-bultoets by Bloemskou, wat vanjaar hul 140 ste bestaansjaar vier. Ongeveer 20 bulle het aan die kompetisie deelgeneem en Havenga vertel waarna beoordelaars veral kyk as weneienskappe van ‘n bul. Hy gee ook sy indrukke van die gehalte van inskrywings wat ontvang is by vanjaar se skou.
5 May 2023 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min