
What's on the menu - Lasagne sop
Loading player...
Siende dat die winter om die draai is, maak dit net sin dat ons resepte net 'n bietjie verander, reg? Wel, Sjef Maradine dink so, daarom het ons hierdie week 'n lasagne-sopresep.