
Weird Wide Web - Suid-Koreaanse student eet 'n piesang wat deel was van 'n kunsuitstalling
Loading player...
Die kunswerk, genaamd Comedian, was deel van die Italiaanse kunstenaar Maurizio Cattelan se uitstalling WE by Seoul se Leeum Museum of Art, en het bestaan uit 'n ryp piesang wat teen 'n muur vasgeplak is.