Curriebeker: Pumas gasheer vir WP vanaand

Loading player...
Die Airlink Pumas speel vanaand gasheer vir die WP in die Curriebeker-reeks.
Afrigters Jimmy Stonehouse en MJ Mentz gesels met Sonop-ontbyt oor die oud Suidoos Transvaal spelers reunie wat daarmee saamgaan en die voorreg om die manne saam met hulle te kan hê.
21 Apr 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min