Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het effens versterk hierdie week. Die vraag na energie word tans negatief beïnvloed. Beesvleis- en speenkalfpryse het effens gedaal. Karkaspryse het hier effens teruggesak. Plaaslike wolpryse het ook weer positief gereageer. Varkvleispryse het effens gedaal. Hoendervleispryse het ook effens gestyg en varkvleispryse het gewissel. Bokpryse het weer effens gestyg in die week.
25 Apr 2023 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min