
Huweliksfokus: Besprekingsvrae vir julle weeklikse afspraak
Loading player...
Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Besprekingsvrae vir julle weeklikse afspraak.”