Jannie en Sanet Jacobs vier die Oorwinnaars

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Jannie en Sanet Jacobs oor die Oorwinnaars in hulle huis van liefde en net hoe totaal en al die Here 'n lewe vasgeval in dwelms kan omdraai. Meer info - 082 566 1862
20 Apr 2023 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min

Join Karel Verhoef's tour to Biblical Greece from 22 May to 1 June 2027

What if you could step into the pages of the Bible and walk in the footsteps of the apostle Paul? Radio Pulpit invites you on an unforgettable journey to Biblical Greece from 22 May to 1 June 2027. Today, Janine van Niekerk is speaking with Radio Pulpit’s CEO, Karel Verhoef,…
16 Sep 1AM 10 min

Talitha Oosthuizen oorwin haar berge

Janine van Niekerk gesels op Goeie Nuus Tyd met Mev. Suid-Afrika se Eerste Prinses, Talitha Oosthuizen oor "Conquering Mountains", ’n geestelike bemagtigingsgeleentheid vir vroue. Die geleentheid vind plaas op Saterdag, 19 September om 10:30 by Lago Puccini in Boksburg.
15 Sep 1AM 9 min