
Huweliksfokus: Wat as die een maar nie moeite wil doen nie?
Loading player...
Ons rig vanmiddag weer die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Wat gebeur as my maat nie belangstel om moeite te doen nie?"