
Cool Kids - Anri Reyneke: "Alles gebeur wanneer die tyd reg is"
Loading player...
Hierdie 16-jarige dame van die Bethlehem is dalk net die volgende wêreldmusiekster! Ontmoet Anri, 'n ambisieuse jong dame, gereed om die wêreld oor te neem met haar musiektalent.