Romeine 1:20 - God openbaar in die Opstandingsplant

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor die wonder van die Opstandingsplant.
11 Apr 2023 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godly Revolution rocked Nelspruit this year!

Die jaar was Godly Revolution op Jeugdag in Nelspruit aangebied en ons dag toe ons hoor bietjie hoe dit daar gegaan het. Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus en sommer almal wat wou deel!
18 Jun 2AM 17 min

Did you know - Joy Magazine

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
17 Jun 1AM 2 min

Marisha Hermann oor Maroela Mark

Janine van Niekerk gesels met Marisha Hermann, kommunikasiebeampte van Maroela Media, oor hulle puik Maroela Mark, wat jy daar kan vind en hoe jy jou goed daar kan verkoop.
16 Jun 1AM 13 min