Ps Japie Venter - vasgehak op dag 2

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: “Vasgehaak op dag 2?” uit 1 KORINTIËRS 15:3‭-‬4 NLV

Die kern van die boodskap wat ek destyds aan julle deurgegee het, en wat ek weer van hulle voor my ontvang het, was dat Christus, soos in die Skrif staan, vir ons sondes gesterf het. Ook dat Hy begrawe is en God Hom op die derde dag opgewek het, soos in die Skrif staan.
11 Apr 2023 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Annelien van Basten oor Skryfnet

Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA.
27 Aug 10AM 5 min

Carina Diedericks-Hugo van Skryfnet

Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Die bekende Thomas@- reeks het uit haar pen gevloei en nou is daar ook 'n nuwe avontuur op haar pad. Vandag gesels ons met Carina oor die nuwe Skryfnet Blitslesse wat aangebied word waarvan sy die kortkursus vir "Skep ʼn boeiende…
15 Sep 10AM 10 min

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min