
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor die huidige speenkalf tydperk en gee ook redes vir die afname in speenkalwers se pryse tans.