PM gesels met ‘n bekende wildteler, Jacques Kriek

Loading player...
Jacques Kriek is ‘n wildteler en hy verduidelik hoe die wildbedryf deur moeilike fases gegaan het met Covid-beperkings. Die feit dat oorsese jagters nie in Suid-Afrika kon jag nie, het veroorsaak dat die bedryf groot verliese gely het. Vanjaar stroom die oorsese jagters weer in en daar is selfs ‘n groot tekort van sekere spesies. Kriek voorspel dat pryse skerp gaan styg. Hy vertel ook van die groot rol wat liefdadigheid speel in hulle eie bedryf en wat beplan word om geld in te samel vir onder andere sopkombuise.
6 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min