
Weird Wide Web - Monopoly speletjie eindig in Samurai-swaardgeveg
Loading player...
’n Samoerai-swaardgeveg het in Brussel uitgebreek toe ’n speletjie Monopoly verkeerd geloop het, volgens berigte. Die straat waar die wedstryd plaasgevind het, is met groot bloedvlekke gelaat nadat die geweld Sondag om 05:00 uitgebreek het.