
Agri-uur: 7 April, Heinrich Victor
Loading player...
Die plaaslike wolmark het die afwaartse neiging in die Australiese mark gevolg, met verdere druk van die sterker rand. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…