Krone Vrouekamp 19 - 21 Mei @ La Wiida Lodge

Loading player...
Janine van Niekerk gesels twee van haar kroon vriendinne, Yolande Loots en Izelle Loots, oor die komende Radiokansel vrouekamp met die tema: Getrouheld tel. Kontak Yolande Steenkamp op kamp@radiokansel.co.za of skakel haar op 083 652 4763
5 Apr 2023 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godly Revolution rocked Nelspruit this year!

Die jaar was Godly Revolution op Jeugdag in Nelspruit aangebied en ons dag toe ons hoor bietjie hoe dit daar gegaan het. Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus en sommer almal wat wou deel!
18 Jun 2AM 17 min

Did you know - Joy Magazine

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
17 Jun 1AM 2 min

Marisha Hermann oor Maroela Mark

Janine van Niekerk gesels met Marisha Hermann, kommunikasiebeampte van Maroela Media, oor hulle puik Maroela Mark, wat jy daar kan vind en hoe jy jou goed daar kan verkoop.
16 Jun 1AM 13 min