PM berig oor Britse vleisuitvoerders wat na die VSA begin kyk vir groei

Loading player...
Rooivleisuitvoerders wil die VSA besoek in die hoop om Amerika as ‘n nuwe uitvoerkliënt te identifiseer om groei in die bedryf te bewerkstellig. Die jaarlikse vleiskongres in Amerika vind tans plaas en goeie Briste rooivleis- en varkvleisprodukte gaan aan voornemende Amerikaanse kopers bekend gestel word in die soeke na nuwe volhoubare markte.
30 Mar 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min