
Henco Kruger van Kruger Internasionaal praat geldsake
Loading player...
Waarom kla die Franse met die witbrood (of eerder die baguette) onder die arm? Gaan jy tot sterwe kom voordat jou pensioen opraak want in die hedendaagse tyd oorleef meeste mense hulle pensioen?