
Estelle Cillers - Waarom Here?
Loading player...
Johann Els gesels met Estelle Cilliers. Sy behartig die regie van die Passiespel, “Waarom Here?” en ons gaan bietjie uitvind watter tipe mens doen so iets, en hoe en hoekom sit mens so ‘n produksie aanmekaar.