JayBee Farmer op The Joyride: "My pa herinner my om elke dag sterk en dapper te wees"

Loading player...
Twee jaar terug was JayBee in 'n ongeluk betrokke wat hom verlam gelaat het. Hy sluit by ons aan op die program om oor hierdie ervaring te praat. Nie net dit nie, maar hy word saam met sy ouers en 'n paar goeie samaretines wat wil seker maak dat hy voluit voortleef.
28 Mar 2023 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes