
Janine oor die Kronekamp 19 - 21 Mei
Loading player...
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp wat einde Mei plaasvind saam met die Krone. Die tema is “getrouheid tel” en alle dames is uitgenooi.