
Ps Japie Venter: Liefde is geduldig en vriendelik
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: “1 Korinthiërs 13:4 " Liefde is geduldig en vriendelik"