PM berig oor navorsing wat gedoen is oor koeie wat meer melk produseer as hulle rustiger is

Loading player...
Onlangse persoonlikheidstoetse is op 87 koeie gedoen om vas te stel of koeie meer melk produseer as hulle kalmer is. Die navorsing het getoon dat koeie wat skrikkerig vir mense is, minder gerus en herkou het, teenoor koeie wat meer nuuskierig was en langer gewei het. Dit het tot gevolg gehad dat hulle rustiger was en meer melk geproduseer het.
7 Mar 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min