
Weird Wide Web – Dolfyne klink soos Kim, Scarlett tydens jag
Loading player...
Nuwe navorsing het bevind dat dolfyne klanke wat laag op die vokale register voorkom, gebruik wanneer hulle jag aangesien die lae klanke hulle help om hul prooi te vind, op te spoor en te vang.