Kalaharistories: 'n Sonsak volmaan

Loading player...
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n sonsak volmaan” uit Ps 8:4
2 Mar 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Sam Lowry - Forever Yours

Johann Els kuier met Sam Lowry oor haar boek vir jongmense met die naam “Forever Yours”. Dit is fiksie losweg gebasseer op haar eie getuienis, met verhoudingsreels wat in die storie oorgedra word bv - Liefde gaan nie daaroor om die regte persoon te kry nie, maar om self die…
4 Sep 10AM 9 min

Kalaharistories: Kyk wat doen ons Here

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kyk…
4 Sep 11AM 6 min

Ds Janlu Kuyler: Wees oop vir die Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:2 met die tema: “Wees oop vir Sy Gees.”
4 Sep 11AM 5 min

Angela Joan about the Victory Youth Worship Evening

Johann Els is speaking to Angela Joan, a Highschool Teacher whom the Lord has called to present a FREE Victory Youth Worship Evening at Syringa Park, Avianto Estates, Krugersdorp on the 26th of September
2 Sep 10AM 10 min