GESONDHEIDSAKE: Lewenstyl en algehele gesondheid

Loading player...
Op die Gesondheidskalender vir Februarie is een van die fokusse
LEWENSSTYL en die rol wat dit in ons algehele gesondheid speel.
Gerda van Hartenbos Apteek vertel meer.
22 Feb 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min