Weird Wide Web – Leerlinge ontwerp poot vir spesiale hondjie

Loading player...
’n Rondloperhondjie van Texas in die VSA wat met vier bene maar slegs drie pote gebore is, kan binnekort ‘n volledige stel pote hê danksy die kreatiewe insette van ’n groep hoërskoolleerlinge.
17 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes